+26
Selfsorg in Athlone Park

Cabana Mio Holiday Apartments

Drieslaapkamer-tuinchalets
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke duplekswoonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Bo is die eerste slaapkamer ingerig met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer maak oop na 'n balkon. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Onder is daar 'n gastetoilet in die kombuis, eetkamer en -leefarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n tafel met 6 stoele, en die sitkamer het lugversorging en 'n TV met DStv-kanale. Buite het elke eenheid 'n privaat patio met 'n ingeboude braai, betonmeubels en 'n paar plastiekstoele. Daar is ook 'n buitestort om af te spoel na die strand.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is ’n oordfooi van R200 per week en ’n terugbetaalbare breekskadedeposito van R750.
Gaste moet hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Kinders van enige ouderdom is welkom, maar slegs kinders onder 10 mag in die sitarea slaap. ’n Maksimum van 2 kinders word toegelaat.
Ongelukkig word troeteldiere nie op die eiendom toegelaat nie.
Rook in die woonstelle is verbode. Al die woonstelle het balkonne, verandas en tuine waar daar gerook kan word.
Dit is ’n voorwaarde van die besigheidslisensie wat aan Cabana Mio uitgereik is, dat harde musiek nie op die perseel toegelaat word nie. Gaste moet asb. hul bure en die buurt respelteer en nie harde musiek speel wat daartoe kan lei dat die bure ’n klag lê oor die geraas, optrede of ingesteldheid van gaste nie.
Die eiendom word in gaste se sorg gelos vir die duur van hul verblyf. Dit sal skoon en in ’n werkende toestand aan gaste oorhandig word en daar word versoek dat die bates beskerm word en dat enige skade gemeld sal word. Respekteer asb. die eiendom en die gebruik van die toestelle en toebehore. Indien gaste hulp nodig het om met die toestelle te werk, bel asb. die eienaars. Wees asb. versigtig wanneer daar op die eiendom gebly word. Gaste is verantwoordelik vir enige skade of breekskade wat aan die verblyf of die besittings in die verblyf berokken word. Daar word nie normaalweg ’n bedrag vir klein skade gehef nie, maar daar mag dalk ’n faktuur gestuur word vir regmaak of vervanging indien die skade of breek beduidend is. Daar mag dalk ’n ekstra fooi van R250 wees, indien skade nie aangemeld word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

159 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA692867e35fb8249c27cff900f87d901d54324d27aa2529a3059be6b12b9e95cebb3f5361f50f09a32c5498f797a670aef0ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 159 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.042413830875 30.895946576057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang