Pick your preferred language

English

Afrikaans

+115
Selfsorg in Riverview AH

Cairos Guest House

  • 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 45 Annie Road, Riverview AH, Emalahleni, 1042, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Cairos Guest House bied verskeie eenhede op 'n kleinhoewe in Riverview AH, Emalahleni / Witbank.

Gaste kan die groot en suite-kamers en enkelkamers, of een van die 3 woonstelle bespreek. Die eenhede en kamers het dubbelbeddens, driekwartbeddens of enkelbeddens en en suite-badkamers. Elke hoof-gastehuiskamer het DStv en word daagliks skoongemaak. Die selfsorgeenhede het kombuisies met yskaste, stowe, oonde, mikrogolfoonde, en koffie- en teemaakgeriewe.

Laat-ontbytpakkies, aandete, braaigeriewe, wasgoedgeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook 'n saaltjie vir konferensies en spesiale funksies. Cairos Guest House het ook reserwewater en -elektrisiteit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker plek. Ons mense het lekker gebly en dankie vir julle gasvryheid. Sal weer daar oornag.
Okt 2025
Annelien P
Gesin met tieners
5.0
Ons het lekker gebly, al was dit net vir een aand! Personeel is baie vriendelik! Ons het heerlik gebly!
Sep 2025
Rene L
5.0
Super lekker. Ongelooflik lekker, baie baie gasvry, netjiese en skoon kamer, hulpvaardig. Net oor die algemeen 'n baie baie lekker ervaring.
Apr 2025
Stephan V
Saam met lewensmaat
4.6
Dit was heerlik, gemaklik en ontspanne. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2025
Maria T
Besigheidsreis
4.6
Good. No TV and air-conditioning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Buks Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 45 Annie Road, Riverview AH, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
  • Gaste dink Cairos Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

45 Annie Road, Riverview AH, Emalahleni, 1042, Mpumalanga

Sien kaart
  • 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21a0c41f2f2b84151af283d44e023ac28a1775886088f9e8c9e5f5b2a88d06ef9dfc4a42abf87a3a8f4507751c1b035bce93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 45 Annie Road Riverview AH 1042 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.84837 29.255534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang