LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cairos Guest House | LekkeSlaap
+39

Cairos Guest House

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Cairos Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jannie M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M
Besigheidsreis

Aangenaam.

Baie nice. Ongelukkig 'n gemeenskaplike TV. Wie eerste daar is kan sy program kyk. Geen glase in die kamers. Verstaanbaar. Maar ek moes my pille van die kraan af drink. Toilet spasie beperk.

Freddie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie V
Gesin met klein kinders

Netjiese plekkie en baie rustig.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd Cairos aanbeveel. Baie netjies en skoon.

Cairos Guest House's terugvoer

Freddie, baie dankie vir jou terugvoer. Baie seën vir julle vir 2019.
Groete
Buks

Cairos Guest House
Henriette B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette B
Gesin met tieners

Was netjies, skoon en ons was vriendelik ontvang.

Ek sou voorstel dat mens die eerste keer in die dag na die gastehuis toe ry (die paaie is maar baie donker en vol gate). Moet ook nie op jou GPS of Google Maps staatmaak nie, veral as jy van die R555 af kom - jy mag dalk verdwaal. Toe ons ook navraag gedoen het oor die ontbyt was die dame baie vaag oor die tyd wanneer dit bedien sal word. Ek vermoed dit was omdat daar reeds 'n groot groep ingeboek was en die tafels was reeds gedek vir die volgende oggend. Daar is vir ons gesê dat hulle vir ons 'n tafeltjie kan reël, wat ons laat voel het ons staan maar tweede in die tou. Ons het maar eerder ontbyt en aandetes in die dorp gaan eet.

Johan L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was werklik aangenaam en waarde vir geld.

Baie dankie aan Buks vir jou gasvryheid en hulpvaardigheid tydens ons aankoms daar. Die kamers was skoon en netjies gewees. Ek hou van die uitleg van die gastehuis, veral die kombuis en ontspanningsarea. Rustig en stil, ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Cairos Guest House's terugvoer

Hi Johan,
Ons waardeer jou terugvoer.
Baie seën vir julle.

Cairos Guest House
Izel B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en ruim kamer.

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was ruim, baie netjies en skoon.

Cairos Guest House's terugvoer

Hi Izel,

Baie dankie vir jou terugvoer.
Vrede en voorspoed vir julle pad vorentoe.

Groete,
Buks

Cairos Guest House
Thami M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thami M
Saam met vriende

Excellent and peaceful getaway place.

Cairo's exceeded my expectations.

Cairos Guest House's terugvoer

Hi Thami,
I appreciate your feedback.
The fellowship we had was very special.
May you be blessed,
Buks.

Cairos Guest House
Wikus K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus K
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike eienaars.

Ons was met ope harte ontvang en het die verblyf baie waardeer na ons lang reis. Baie dankie vir die Bybelverskaartjies op elke bed. Dit was baie spesiaal.

Cairos Guest House's terugvoer

Hi Wikus,

Dis ons begeerte dat ons gaste as geseëndes sal vertrek.

Groete,
Buks

Cairos Guest House
Alma C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alma C
Enkelreisiger

Skoon en netjies en gerieflike verblyf en vriendelike gasvrou.

Skoon, netjiese, gerieflike, veilige verblyf teen 'n billike prys.

Cairos Guest House's terugvoer

Baie dankie Alma.

Groete

Cairos Guest House
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anniestraat 45, Riverview AH, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5YjQwNTRmLTJkY2QtNGUxNC1iMDA4LTFlN2I0MmI4OGQ4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 45 Annie Road Riverview AH 1042 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.84837 29.255534
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!