LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cairos Guest House | LekkeSlaap
+39

Cairos Guest House

8 resensies
Selfsorg
Kamer 9
Vanaf R510
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 9 is 'n en suite-standaardkamer met slaapplek vir 1 gas, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n gemeenskaplike TV-kamer met 'n pool-tafel en 'n kombuis op die boonste verdieping in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tariewe is net vir verblyf, ontbyt is beskikbaar teen ’n ekstra koste. Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 6 - Sakpaskamer
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Sakpaskamer het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens en 'n aparte privaat badkamer met 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tariewe is net vir verblyf, ontbyt is beskikbaar teen ’n ekstra koste. Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 7
Vanaf R605
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 7 is 'n sakpaskamer met 2 enkelbeddens op die boonste verdieping van die hoofgebou van die gastehuis. Daar is nie 'n TV in die kamer nie, maar wel 'n gemeenskaplike TV en 'n pool-tafel op die boonste verdieping. Die gemeenskaplike kombuis is vir selfsorg toegerus. Die kamer het 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tariewe is net vir verblyf, ontbyt is beskikbaar teen ’n ekstra koste. Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 8
Vanaf R635
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 8 is 'n en suite-standaardkamer met slaapplek vir 2 gaste op 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n verwarmer, waaier en 'n lessenaar in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tariewe is net vir verblyf, ontbyt is beskikbaar teen ’n ekstra koste. Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4 - En suite-standaardtripelkamer
Vanaf R665
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 3 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het slaapplek vir 3 gaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 2 enkelbeddens of 'n driekwartbed, en 'n koninggrootte-bed is op versoek beskikbaar. Ander geriewe sluit DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n verwarmer, waaier en 'n lessenaar in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tariewe is net vir verblyf, ontbyt is beskikbaar teen ’n ekstra koste. Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5 - En suite-standaardtripelkamer
Vanaf R665
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 3 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het slaapplek vir 3 gaste, 2 enkelbeddens of 'n driekwartbed gedurende die week, of 'n koninggrootte-bed op versoek oor die naweek. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n verwarmer, waaier en 'n lessenaar in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tariewe is net vir verblyf, ontbyt is beskikbaar teen ’n ekstra koste. Let asb. daarop dat rook verbode is binne die instansie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anniestraat 45, Riverview AH, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5YjQwNTRmLTJkY2QtNGUxNC1iMDA4LTFlN2I0MmI4OGQ4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 45 Annie Road Riverview AH 1042 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.84837 29.255534
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!