Calabash Executive Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 103a Boden Road, Jatniel, Benoni AH, 1509, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Calabash Executive Stay bied lieflike en gemaklike verblyf in 'n Bed-en-Ontbyt-verblyf in Jatniel, Benoni. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat 'n rustige tuiste weg van die huis soek terwyl hulle op reis is.
Gaste kan kies tussen 3 eenhede, die Gesinskamer, Dubbelkamer en 'n Driepersoonskamer. Elke eenheid beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, lugversorging, 'n privaat oopplan-badkamer, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en vir die gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea, 'n gedeelde sitkamer en 'n buitebraai-area. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met O. R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 13 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Bullfrog Pan, Benoni Money and Bird Park, Sandpan, Ebotse Golf and Country Estate en die O. R Tambo Kulturele Gebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 103a Boden Road, Jatniel, Benoni AH, 1509, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
103a Boden Road, Jatniel, Benoni AH, 1509, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang