Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Jatniel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jatniel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jatniel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jatniel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jatniel Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Lodge in Jatniel

The Lazy Grape Guest Lodge & Spa is in die rustige area van Benoni Small Farms geleë. Die lodge is 16 km vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe en 1 km vanaf die Kopanong Hotel & Konferensiesentrum. Verblyf wor...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Jatniel

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Benoni, Johannesburg

Adri en Ertjies verwelkom jou by Lahani Lodge. Hierdie lodge maak hoofsaaklik voorsiening vir reisigers wat op soek is na 'n rustige blyplek en 'n huislike atmosfeer. Die gastehuis is in Benoni geleë, net 15 minute...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

Rustic Red is 'n ruim selfsorghuis in 'n rustige deel van Benoni, naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe, die Gautrein, winkelsentrums, restaurante en gimnasiums, en bied gerieflike toegang tot die groot snelweë. ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rynfield AH, Benoni

32 Delheim bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks aan die buitewyke van Rynveld in Benoni. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-...

Vanaf
R1 404
per nag, vir 2 mense
Hotel in Norton's Home Landgoed, Benoni

aha Kopanong Hotel & Conference Centre bied B&B-verblyf in Benoni. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf vir 'n vakansie of sakereis en dis ideaal geleë 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lugha...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Norton's Home Landgoed, Benoni

Tamarisk Guest Lodge is in die hartjie van die Oosrand en bied 'n toevlugsoord vir vakansiegangers of sakereisigers. Verblyf word in 6 gaste-suites met slaapplek vir 2 gaste elk aangebied. Elke suite is uniek vers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Norton's Home Landgoed, Benoni

Glen Gory Manor Guest House is in Benoni op 'n landgoed, 20 minute vanaf die OR Tambo Lughawe geleë. Glen Gory Manor is ook naby winkelsentrums, die sakekern, en reg oorkant die Kopanong Hotel en Konferensiesentrum...

Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Rugsakreisigerslosies in Norton's Home Landgoed, Benoni

Backpackers Connection is net 8 km vanaf Johannesburg O.R. Tambo Internasionale Lughawe en is die ideale plek waar jy jou vakansie in Afrika kan afskop. Dié rugsakreisigerslosies is gemik op vakansiegangers met 'n...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Norton's Home Landgoed, Benoni

Gateway Guest House is gerieflik op die grens van Benoni, "die stad van mere" en Kempton Park en is slegs 10 minute van Johannesburg Internasionale Lughawe af geleë. Hierdie gewilde B&B bied veilige, aangename en s...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

Chenique's Guest House bied selfsorgverblyf in Northmead, 'n woonbuurt in Benoni. Dit is gerieflik geleë, minder as 20 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Dit is op die eienaar se perseel geleë. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]