Hotel in Vishoek

Calders Hotel and Conference Centre

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Karen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was 'n lieflike verblyfopsie en ons sou graag weer daar wou bly. Dit was 'n fantastiese voorstel van julle af, na my oorspronklike bespreking deur die mat geval het, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart M
1 nag
5.0
Mrt 2025

Excellent. It was a great stay, with a good breakfast in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Verblyf, personeel en ontbyt was prima! Ons verblyf was heerlik. Personeel was vriendelik, die kamer was skoon, netjies en gemaklik, en ontbyt was saamklik. Die ligging was uitstekend met die strand, winkels en 'n koffiewinkel op die voorstoep. Ons bly graag weer hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wernich C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly daar en die ontbyt was 10 uit 10. Baie lekker diens is goed, sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekende diens, heerlike ontbyt en gerieflike kamer. Sal beslis weer daar bly. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Uitstekende vakansieverblyf! Dit was heerlik! Skoon, netjies, en die ontvangspersoneel was uitsonderlik behulpsaam en vriendelik. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Vriendelike personeel. Netjies en skoon. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy P
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2023

Not a nice entrance area The entrance area and outside building need an update. The entrance area did not have a fresh smell, the carpets are dirty, and so was the furniture in the sunroom. If you can revamp your entrance area then it will make the guest want to come back. The rooms surprised us as we did not expect the rooms to be clean and fresh after the sad look of the entrance area. Also, remove those red flowers. We loved the comfort of the rooms and the breakfast was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gary R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Lovely place to stay. Extremely well situated, comfortable accommodation and excellent, friendly service. Will happily stay there again. 5 star rating and top notch for location, comfort and service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2019

Aangename personeel. Baie hulpvaardig en vaardig. Ek sou net wou sien dat met 'n 4 ster-gradering basiese goed soos water in die kamer en asseblief beter koffie, voorsien sou word.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Recreation Road, Fish Hoek, Cape Town, 7700, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2ZTFjOTZkLTIyZjctNGNmZS1iMTY3LWE4MDViNGRkNmIyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 1 Recreation Road Fish Hoek 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 00:00-00:00 10:00 -34.140615722722 18.430960178375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang