+16
Hotel in Vishoek

Calders Hotel and Conference Centre

  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Recreation Road, Fish Hoek, Cape Town, 7700, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Calders Hotel and Conference Centre is in Vishoek geleë, 'n kusdorpie aan die punt van die Vishoekvallei aan die Valsbaai-kant van die Kaapse Skiereiland. Die dorp staan bekend vir sy prentjiemooi omgewing, strande, branderplankryplekke, seil- en sonbaai-geleenthede. Dit is die perfekte wegbreekplekkie vir diegene wat graag wil ontsnap van die gedruis van die stad.

Verblyf word aangebied in 19 standaardkamers en 7 superieure kamers. Altesaam is hier slaapplek vir 52 gaste. Die standaardkamers bied uitstekende uitsigte oor die berge en het slaapplek vir 2 mense elk. Die kamers is elkeen ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n privaat badkamer met 'n stort en ondervloerse verhitting, 'n haardroër, lessenaar, internet-koppelpunt, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV.

Die superieure kamers het elkeen slaapplek vir 2 mense en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat ook omskep kan word in 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad en toiletware, ondervloerse verhitting en 'n aparte toilet. Die kamer beskik ook oor lugversorging, 'n kluis, strykyster, yskassie, kamerdiens, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Veilige parkeerplek en konferensiegeriewe is beskikbaar.

Die hotel is net 'n kort entjie se stap van die strand, restaurante, winkels, banke en openbare vervoer af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Phyllis N
Saam met lewensmaat
5.0
Could not have been more wonderful from the security guard to the hotel staff. Our stay was wonderful! Like staying with family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Karen B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n lieflike verblyfopsie en ons sou graag weer daar wou bly. Dit was 'n fantastiese voorstel van julle af, na my oorspronklike bespreking deur...
Sien meer
Des 2025
Stuart M
5.0
Excellent. It was a great stay, with a good breakfast in the morning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Corne V
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf, personeel en ontbyt was prima! Ons verblyf was heerlik. Personeel was vriendelik, die kamer was skoon, netjies en gemaklik, en ontbyt was saa...
Sien meer
Mrt 2025
Wernich C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly daar en die ontbyt was 10 uit 10. Baie lekker diens is goed, sal weer teruggaan.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 1 Recreation Road, Fish Hoek, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Calders Hotel and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Recreation Road, Fish Hoek, Cape Town, 7700, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2ZTFjOTZkLTIyZjctNGNmZS1iMTY3LWE4MDViNGRkNmIyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 1 Recreation Road Fish Hoek 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 00:00-00:00 10:00 -34.140615722722 18.430960178375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang