Caledon Lê Plekkie Selfsorg Tuinwoonstel
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Joubert Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Caledon Lê Plekkie Selfsorg Tuinwoonstel is op dieselfde erf as die hoofhuis geleë en is ideaal vir 'n vinnige wegbreek.
Die knus woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens in die leefarea vir die kinders. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, broodrooster, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 25 Joubert Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Joubert Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang