Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (3)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Caledon

4.1 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Caledon van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Caledon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Caledon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Caledon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Caledon Akkommodasie

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon

Swartberg Gastehuis is in die bekoorlike dorpie Caledon geleë. Die dorpie is naby die Caledon Bloukraansvoëlroete, die Vensterkloof Natuurtuin, die Caledon Casino en Spa, Hermanus en die Elgin-vallei Wynlandgoed. ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Caledon

Leeuwenhof Gastehuis is in Caledon wat veral bekend is vir sy warmwaterbronne. Jy kan deur die natuurreservaat stap om die inheemse fynbos, inheemse bome, oorvloedige voëllewe en blomme te ervaar en sommer terselfd...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Caledon

Town and Country bied selfsorgverblyf met 'n bekoorlike, plattelandse atmosfeer in Caledon. Daar is ook verskeie plaasdiere op die perseel waarna gaste kan gaan kyk. Daar is 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Caledon

Protea Cottage is in Caledon geleë en bied privaat gehalte-verblyf. Dis 'n huisie ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of oornaggaste. Dit bied maklike toegang tot die N2 en het verskeie winkels, restaurante e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Caledon

Ammabed Accommodation is in die stil dorpie Caledon in die Overberg geleë. Die perseel is net 11 km van One Heaven and Earth en 5,3 km van The Wood-funksielokaal af. Verblyf word in 2 elegant versierde kamers aang...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon

Robin Cottage is 'n 4-ster-blyplek wat B&B-verblyf sowel as selfsorgverblyf aanbied in Caledon in die Overberg. Die kothuis is sentraal geleë in Caledon, stapafstand van verskeie winkels en besighede af en ook net ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Caledon

Three Oaks B&B is in Caledon in die Overbergstreek geleë. Dié bekoorlike plekkie is naby besienswaardighede soos die Venster Kloof Natuurtuin, die Caledon-casino, Hermanus en die Elginvallei se wynplase. Daar is...

Vanaf
R460
per nag, vir 1
Gastehuis in Caledon

Caledon De Kuilen bied puik, gerieflike verblyf in 'n stil deel van die dorp, lekker naby die restaurante, winkels en ander geriewe. Caledon De Kuilen het 4 kamers en is ideaal vir sakereisigers, gaste wat net vir...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Caledon

Burlamien Blyplek bied privaat gehalte-verblyf in Caledon. Dis perfek vir sakereisigers, vakansiegangers, diegene wat by familie kom kuier of op soek is na oornagverblyf. Daar is slaapplek vir 4, spesifiek vir 2 vol...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon

@ NewRow 1 is 'n ruim kamer in 'n historiese huis in Caledon en het slaapplek vir 2 gaste. Die kamer is in die hoofhuis en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n klein sitarea met t...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Caledon akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za