Caledon Lê Plekkie Selfsorg Tuinwoonstel
4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Joubert Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Caledon Lê Plekkie Selfsorg Tuinwoonstel is op dieselfde erf as die hoofhuis geleë en is ideaal vir 'n vinnige wegbreek.
Die knus woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders of twee volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbel bed en 2 enkelbeddens, wat vir volwassenes na Koninggroote verander kan word kop versoek, in die leefarea. Die badkamer word gedeel deur gaste in die aparte kamer en die in die leefarea, maar kan afgesluit word, so m.a.w nie 'n oop badkamer nie. Groot stoep met buite braaiplek.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, 2 plaatstofie induksieplaat, broodrooster, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Binne braaigeriewe.
Gratis WiFi, Smart TV, veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 41
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 25 Joubert Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Joubert Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang