+58
Hotel in Calvinia

Calvinia Hotel

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
3.9
Anschen D
1 nag
5.0
Jan 2026

Welkom oase in die lang pad. Die personeel is super vriendelik en het my bygestaan met alles wat ek benodig het. Daar is net nie 'n yskassie in die kamer nie en die TV is baie klein. Die swembad is 'n welkom verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Country
Calvinia Hotel
More Anshcen. Baie dankie vir die terugvoering.

Riaan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent value for money. Our stay at Calvinia Hotel was such a big surprise after a long day on the road through the Tankwa. Our room was so clean and comfortable with the best bedding and towels. We enjoyed dinner at the restaurant, and the food and service were also of excellent quality. The staff were also super friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Country
Calvinia Hotel
Good morning Riaan. Thank you for the review. We hope to see you again very soon.

Bernard R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great halfway stop. Very pleasant and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Country
Calvinia Hotel
Good morning Bernard. Thank you for the review.

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Ideale oornag. Vriendelike diens, netjiese verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

M B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Heel goed behalwe die prys van julle restaurant. Ja, dit was heel aangenaam met 1 probleem en julle sal daarna moet kyk. Ons wou graag in die hotel se restaurant aandete geniet, maar nadat ons die pryse gesien het, het ons besef dat dit heeltemal uit verhouding is, maligheid as jy my vra. Ons het toe maar by een van hulle mededingers (Blou) gaan eet. Daar was dit bekostigbaar en baie goeie kos was voorgesit. Julle restaurant was heeltemal leeg die aand en jul mededinger was 80% vol met julle gaste. Maak mens dink, ja.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Evert K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Good value for money. Very enjoyable and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Country
Calvinia Hotel
Good morning Evert. Thank you for the review.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.4
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Country
Calvinia Hotel
More Isme. Dankie vir die terugvoering.

Barend E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike ontvangs en personeel wat baie behulpsaam was. Netjiese kamer. Vriendelike personeel. Groot en netjiese kamer en veilige parkering. Baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Country
Calvinia Hotel
More, Barend. Baie dankie vir die terugvoering.

Tania G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Groot kamer, wonderlike personeel, baie gerieflik en heerlike kos. Heerlik gebly! Enigste klagte is die hotelbar wat tot na 2am baie raserig en steurend was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good stopover. Refurbished comfortable rooms. Good dinner menu. Good included breakfast. Secure parking, but you can get parked in if you want to leave very early. Nice bar, but it is smoking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Country
Calvinia Hotel
Good morning. Thank you for the review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Country Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 509

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

31 Church Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 51 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa162f25e77c7718cba39f8ed92723b4eceee947cc789791362ed44246ad0618bcfbc1098de6ef254426423d1a339e6072a5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 125 5 1 4 31 Church Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.473088 19.77515764418

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang