- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Calvinia Lodge is in die Hantam-dorpie Calvinia tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi geleë. Dié gastehuis bied die ideale verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinne.
Die verblyf beskik oor 2 volledig toegeruste selfsorgkothuise. Beide eenhede het 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Annie's Place het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie.
Loggie's Lodge het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 60
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Calvinia Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang