Calvinia Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Calvinia Lodge is in die Hantam-dorpie Calvinia tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi geleë. Dié gastehuis bied die ideale verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinne.

Die verblyf beskik oor 2 volledig toegeruste selfsorgkothuise. Beide eenhede het 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Annie's Place het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie. Loggie's Lodge het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Calvinia Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za