Camarens Place
8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Die Duin, Wilderness, George, 6538, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Camarens Place is 'n lieflike hut in Pirates Creek Resort, Wildernis.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, terwyl die derde 'n stapelbed het wat geskik is vir 2 kinders. Daar is ook 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het gemaklike sitplek en daar is 'n dek met lieflike uitsigte oor die omliggende area.
Gaste het toegang tot die oord se gemeenskaplike swembad waar hulle op warm dae kan gaan duik.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 30 Die Duin, Wilderness, George, 6538, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Die Duin, Wilderness, George, 6538, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang