24 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N7, Melkboompad R363, Trawal, 8147, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Camp Nama is langs die N7 tussen Klawer en Clanwilliam.
Verblyf word in 12 glanskamptente, elk met 2 enkelbeddens met beddegoed en handdoeke, gebied. Die tente het nie kombuisgeriewe of -toerusting nie. Elke tent het ook 'n bedkassie, elektriese lamp en 'n kragpunt. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe sowat 50 m vanaf die tente.
Die Tented Camp bied ook 'n Tiki-kroeg met pizzas, burgers en ribbetjies op die spyskaart. Daar is 2 swembaddens waarvan 1 verhit word slegs as kamp volbespreek is. WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wayne/Chanti Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off the N7, Melkboompad R363, Trawal, 8147, Wes-Kaap
- Gaste dink Camp Nama het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N7, Melkboompad R363, Trawal, 8147, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang