LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Camp Nama | LekkeSlaap
+13

Camp Nama

Tentekamp
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Melkboompad R363, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Camp Nama is langs die N7 tussen Klawer en Clanwilliam.

Verblyf word gebied in 5 permatente en elke tent het 2 enkelbeddens met beddegoed en badhanddoeke. Elke tent het ook 'n bedkassie, elektriese lamp en 'n kragpunt. Daar is 'n gemeenskaplike badkamer met storte.

Die lodge bied ook 'n Tiki-kroeg met pizza op die spyskaart. Daar is 2 swembaddens waarvan 1 verhit is. Die gemeenskaplike boma bied braaigeriewe en 'n vuurput. WiFi is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Ligging

  • Langs die N7, Melkboompad R363, Trawal, 8147, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Melkboompad R363, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd484c6f803047258982f6fb204fb14687ed8e70ef9bd9c2f4261e48461ecd83e51beb67e26b96638bf0ae54f8f0f72fbc5b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) Off the N7 Melkboompad R363 8147 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.833186720856 18.624571573319
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!