- 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 663 Galjoen Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cannon Rocks Beach Suites is in Cannon Rocks, 'n klein kusdorpie en bied gerieflike selfsorgverblyf in 10 selfsorgeenhede.
Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis of kombuisie en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Al die eenhede het leef-areas met gemaklike banke en TV's. Die eenhede het elk hulle eie patio en braaigeriewe.
Doendinge op die perseel sluit 'n konferensie- of troulokaal vir tot en met 100 gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 663 Galjoen Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Gaste dink Cannon Rocks Beach Suites het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
663 Galjoen Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Sien kaart- 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang