+54
Selfsorg in Cannon Rocks

Cannon Rocks Beach Suites

  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 663 Galjoen Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cannon Rocks Beach Suites is in Cannon Rocks, 'n klein kusdorpie en bied gerieflike selfsorgverblyf in 10 selfsorgeenhede.

Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis of kombuisie en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Al die eenhede het leef-areas met gemaklike banke en TV's. Die eenhede het elk hulle eie patio en braaigeriewe.

Doendinge op die perseel sluit 'n konferensie- of troulokaal vir tot en met 100 gaste.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 663 Galjoen Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cannon Rocks Beach Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 035
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 035
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 035
per nag (plek vir 2)
Bespreek

663 Galjoen Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8MEUZXMGxtuGkFDgb46EuxzecksQyQFxzMKBBV5t4HL6cJ0q5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 663 Galjoen Street Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.741618027719 26.561167538166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang