Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canterbury Square

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glynn-straat 32, Tuine, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 874 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Canterbury Square bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in Gardens, Kaapstad geleë. Die gebou is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe in die middestad.

Dié woonstel op die boonste verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-stort. Die tweede kamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en het toegang tot die tweede aparte badkamer wat 'n bad het.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n verskeidenheid kookgerei en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien om te gebruik. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die aangrensende sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en DStv Compact.

Die leefarea lei na 'n omringende balkon wat lieflike uitsigte oor die area bied om te bewonder. Gaste het ook toegang tot die buiteswembad. Die gebou beskik oor 24-7 sekuriteit en ontvangs en toegewese parkeerplekke met afstandbeheertoegang.

Die gebou is naby die middestad, waar daar baie restaurante, museums, klubs en kroeë is om te besoek. The Company's Garden is ongeveer 1,5 km, die Kunstekaap-teater is 2 km weg, die CTICC is 3 km vanaf die eiendom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Glynn-straat 32, Tuine, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 874
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 874
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glynn-straat 32, Tuine, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7600b4bf3b7b8fa2ea6419b6024dde0bbc0f0c30ab7d154020d77697670479ae920cae371a5bb05f9b55cf29cba58684309f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 874 per nag (plek vir 4) 32 Glynn Street Gardens 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.93151 18.42198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang