Cape Beach Cottage
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Loxton Road, 9 Rastede Place, Woodbridge Island, Milnerton, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cape Beach Cottage is 'n selfsorgwoonstel in Woodbridge Island, 'n semi-eiland net 8 km vanaf Kaapstad. Die woonstel is versteek tussen ongerepte duine en die kompleks bied direkte toegang tot die strand en 'n lieflike uitsig oor die see, Robbeneiland en Tafelberg.
Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en gaste deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n TV, 'n rusbank en stoele. Dit lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel. Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid geriewe in Woodbridge Island insluitend 3 gemeenskaplike swembaddens.
Gaste kan die kuswandelpaadjies langs die mooi strande verken en aktiwiteite soos branderplankry, seilplankry en sweefski in die omgewing geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Loxton Road, 9 Rastede Place, Woodbridge Island, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Loxton Road, 9 Rastede Place, Woodbridge Island, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang