Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - Hibernian Towers 603

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 74

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Cape Collection - Hibernian Towers 603
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Sanita K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sanita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, baie netjies.

Dit is 'n pragtige skoonplek. Daar is egter net een koningsgrootte bed en een dubbelbed en nie 2 koningsgrootte beddens soos op die webblad. Netflix werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma G
Saam met vriende

Puik, heerlik en onvergeetlik. Goed en baie smaakvol ingerig, skoon, netjies, ruik heerlik. Puik diens.

Die ligging is perfek, die woonstel is keurig en nuut ingerig met alles wat mens benodig en nog meer. Pragtige binneversiering en meubels en die woonstel het heerlik geruik. Die binneshuise swembad was ideaal op die koue, winderige dae. Ons gasvrou was inskiklik, vriendelik, behulpsaam en knap. Ek sal enige iemand sterk aanbeveel om daar tuis te gaan en sal beslis in die toekoms weer daar wil bly. Ons was regtig beindruk en baie tevrede, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D
Gesin met klein kinders

Pragtige, cozy plek.

Alles wat jy nodig het, is in die eenheid. Pragtig en Cozy!. Enigste voorstel is een of ander lugreëling in die eenheid - dit kan nogal bedompig raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55e63f3326e566b9fc0c7b44458be5dff7500fe337f88d68247d018f9e6226297900469f972d531856e0b0171d7a4fd85fe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Beach Road Kusweg 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.113960666564 18.822934599258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem