+13

Cape Lights

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dié modieuse huis wat in die stylvolle De Waterkant Village geleë is, bied lieflike uitsigte van die V&A Waterfront, die stad en Tafelberg vanaf die privaat houtdek en balkon. De Waterkant Village is rustig met boombelynde strate en elegante kothuise wat gerestoureer is. Kom geniet die atmosfeer met 'n smakie van die ou Kaapse-leefstyl.

Die huis bestaan uit 2 ruim slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste kan lieflike uitsigte vanaf die hoofslaapkamer se privaat balkon geniet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die tweede slaapkamer en die huis het ook 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis met 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Daar is 'n groot eetkamer, en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en 'n stereo. Die huis het ook 'n gastebadkamer.

Gaste kan op die privaat patio ontspan en die lieflike uitsigte van die hawe geniet. Die huis het ook 'n privaat tuin wat na 'n swembad met 'n houtdek en lieflike uitsigte lei. Skoonmaakdienste is beskikbaar. Die huis het 24 uur-sekuriteit en is ideaal geleë naby verskeie winkels, restaurante, dansklubs en kroeë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lloyd Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 40 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXYkrFh1R1pnpY3zuK09y6G2zaMEa4xAF1mBPCJk6vHJp4SJ1A5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 40 Loader Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9151437 18.4159644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang