Cape on Popham
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Popham Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7439, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cape on Popham is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Bloubergstrand en dit is ideaal vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met familie of vriende, net 800 m vanaf die strand.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Die oopplan-leefarea bied genoeg gemaklike sitplek, 'n eetarea, TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi.
Buite is daar 'n onderdakbalkon met 'n vars seebriesie en 'n gedeeltelike uitsig op Leeukop. Die woonstel bied ook veilige parkeerplek en is net 20 minute vanaf die V&A Waterfront, Clifton, Kampsbaai en Kaapstad se bekende wynlandgoedere geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 21 Popham Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Popham Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang