6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 202 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie stylvolle, moderne woonstel is in 'n veilige kompleks in die Strand geleë. Dit is naby top wynplase en Stellenbosch en naby die strand. Hierdie 3 slaapkamer woonstel het asemrowende uitsigte oor Valsbaai met Tafelberg en Kaappunt in die agtergrond.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat balkon, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat balkon. Verder is daar nog 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n gastetoilet. Die woonstel is oopplan en het 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is volledig toegerus en die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en daar is 'n sitkamer. Daar is 'n balkon met dekstoele en gaste kan panoramiese uitsigte oor die Hottentots-Hollandberge en die Helderberge bewonder.
Die woonstel het veilige onderdakparkeerplek. Al die nodige linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Gaste het ook toegang tot die verhitte swembad, sauna, stoomkamer, gimnasium en braai-area op die perseel. 'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 202 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Sands C2 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
202 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang