Lavender Cottage
6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Arago Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lavender Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n grasdakkothuis op 'n residensiële eiendom. Die eiendom is in Kaap St. Francis geleë, slegs 220 m van die strand af. Hierdie vakansiehuis is ideaal vir gesinne.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers op die onderste verdieping en 'n solderkamer bo. Die 2 slaapkamers op die onderste verdieping het elk 'n koningingrootte-bed en die solderkamer bo bevat 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Daar is 2 badkamers op die onderste verdieping en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die sitkamer is toegerus met 'n TV.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 27 Arago Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Arago Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang