3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 57 Prestwich Street, Victoria Junction, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cape Town Junction is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die hartjie van De Waterkant, wat die perfekte basis bied om die beste van Kaapstad te geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, kombuis, badkamer en knus sitkamer. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank, terwyl die aparte badkamer 'n stort, wasbak en toilet insluit. Vars wit linne en badhanddoeke word voorsien vir u gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, yskas, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die kompakte sitarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met toegang tot WiFi vir vermaak.
Gaste is binne 3 minute se stapafstand van die V&A Waterfront en Tafelberg. 'n Gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir warm somersdae, en die strande van Clifton en Kampsbaai is net 10 minute se ry weg. Veilige parkering word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anneline Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 57 Prestwich Street, Victoria Junction, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Town Junction Unit 16 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 Prestwich Street, Victoria Junction, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang