2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Caracal Street 54, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Caracal 54 Overnight Room bied knus verblyf op die eienaar se perseel in Yzerfontein. Dié bekoorlike oornagkamer het 'n privaat ingang en is ideaal vir enkelreisigers of 'n paartjie.
Hierdie oopplan-kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n ketel, mikrogolf, haardroër, TV en gratis WiFi. Buite is daar 'n privaat stoep. Paarkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die verblyf is naby winkels en restaurante. Die strand is net 1,5 km vanaf die verblyf.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 392
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Caracal Street 54, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Caracal 54 Overnight Room het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Caracal Street 54, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang