+48
B&B in Middelburg

Carlton Heights Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Amanda J
1 nag
5.0
Apr 2026

Very nice place to stay. Friendly host, going out of her way to accommodate guests' requests. The guesthouse is conveniently located next to the N9. Pleasant quiet environment to sleep over after a busy day on the road. The rooms are well equipped to ensure a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Pragtige plek, netjies en skoon. Pragtige plek, skoon en baie netjies, almal is so vriendelik, ons sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, netjies, vriendelik. Baie lekker gebly, net baie warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Dis heerlik op die plaas. Baie aangename kuier op die plaas en Surena het uit haar pad gegaan om ons te help tydens 'n lekker reënbui. Baie dankie daarvoor. Die braaivleis en ontbyt was 'n treffer. Kan die verblyf vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adam B
1 nag
4.6
Jan 2026

Great location. Efficient, organised, clean and friendly. The location off the N9 was very convenient. The room was large enough and clean. The service was excellent; I requested a braai pack for dinner and a takeaway breakfast, both were tasty and ready on arrival and departure respectively.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardu B
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2026

Lekker gewees, dankie! Ontbyt was great. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker rustige karooplaas atmosfeer. Die gastehuis het aangebied wat ek verwag en waarvoor ek betaal het. Gevolglik is ek totaal tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantastiese plek, great mense, beste kos wat jy in 'n lang tyd sal eet! Baie lekker, wat 'n lekker ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Carlton Heights Guesthouse
Baie dankie!

Viani E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig, netjies, lekker kos, vriendelike diens. Dit was heerlik, lekker naby aan die hoofpad en baie stil. Genoeg buite goed om die kinders ook besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham Paulus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtig, netjies en skoon, behalwe vir die badkamer wat geen privaatheid het nie. Baie netjies en skoon. Sal net aanbeveel dat daar 'n deur of gordyn voor die badkameropening ingesit word vir privaatheid. Was bietjie ongemaklik, want 'n ou tannie het saam met ons gereis en weens die oop badkamer het niemand van ons 3 gemaklik gevoel om daar te stort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Carlton Heights Guesthouse
Baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N9, Beskuitfontein, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe742ffe580cbee59909d633f354c04ec33d2a58cdfe33d9feacca69c506005fe37e3e09e6573116d0f75127f0d06155ca4d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 N9 Beskuitfontein 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.320256996444 24.982525636346
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang