Pick your preferred language

English

Afrikaans

B&B in Middelburg

Carlton Heights Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lindie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Pragtige plek, netjies en skoon. Pragtige plek, skoon en baie netjies, almal is so vriendelik, ons sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, netjies, vriendelik. Baie lekker gebly, net baie warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker rustige karooplaas atmosfeer. Die gastehuis het aangebied wat ek verwag en waarvoor ek betaal het. Gevolglik is ek totaal tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantastiese plek, great mense, beste kos wat jy in 'n lang tyd sal eet! Baie lekker, wat 'n lekker ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Carlton Heights Guesthouse
Baie dankie!

Viani E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig, netjies, lekker kos, vriendelike diens. Dit was heerlik, lekker naby aan die hoofpad en baie stil. Genoeg buite goed om die kinders ook besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham Paulus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtig, netjies en skoon, behalwe vir die badkamer wat geen privaatheid het nie. Baie netjies en skoon. Sal net aanbeveel dat daar 'n deur of gordyn voor die badkameropening ingesit word vir privaatheid. Was bietjie ongemaklik, want 'n ou tannie het saam met ons gereis en weens die oop badkamer het niemand van ons 3 gemaklik gevoel om daar te stort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Carlton Heights Guesthouse
Baie dankie!

Pettie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Uitstekende gasvryheid met vooraf reëlings, asook by aankoms! Baie lekker gebly en boonop aangename mense in die kamer langsaan ontmoet! Hulle is die Marais gesin wat ons vertel het dat hulle al lank Carlton Heights as hul halfweg bestemming gebruik en nog altyd goeie diens en waarde vir geld gekry het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Carlton Heights Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe resensie!

Hendrik O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Enjoyed the stay. Very quiet and tranquil. Wonderful accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pr D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Waarde vir geld. Mooi uitsig, naby aan pad, lekker braaiplek en nuwe kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aj C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Baie rustig en waarde vir geld. Baie netjiese en skoon. Rustige atmosfeer. Goeie diens en puik kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N9, Beskuitfontein, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14c3282d17935e97a196c9005b14186411e431ff8bc34832b26ce19736ad2b7f1a7616ab02097ea244eef7d5efd3b6ce05ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 N9 Beskuitfontein 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.320256996444 24.982525636346
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang