2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 Saasveld Street, Vredenberg, Cape Town, 7530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Carol's Room is 'n bekoorlike en knus kamer in Vredenberg, Kaapstad, wat 'n gemaklike toevlugsoord vir 2 gaste bied.
Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Ander geriewe sluit in 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, yskas, ketel en broodrooster. Die kamer het ook 'n TV, WiFi-toegang en parkeerplek met 'n hek.
Die eiendom is binne maklike bereik van die Spar-sentrum, wat restaurante, 'n wassery en 'n haarkapper bied. Dit is ook gerieflik geleë naby verskeie winkels en eetplekke, sowel as hospitale en hoofpaaie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carol Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 26 Saasveld Street, Vredenberg, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Carol's Room het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Saasveld Street, Vredenberg, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang