Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (109)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Gastehuise (29)
Selfsorg-eenhede (74)
Indien jy Eikenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eikenbosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eikenbosch akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eikenbosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eikenbosch Akkommodasie

107 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Eikenbosch

Stienie's Lodge is in Loevenstein geleë, ’n veilige en stil buurt in Bellville met ’n Tafelberg-uitsig. Dis 15 minute se ry van Kaapstad se SSK en Kaapstad Internasionale Lughawe. Daar is 2 selfsorg-woonstelle...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Eikenbosch

Bonino Guesthouse is in Loevenstein in Bellville geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit GrandWest Casino, Canal Walk-winkelsentrum, V&A Waterfront en die Durbanville Wynroete in. Die gastehuis bied verbly...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Eikenbosch

Ridgeworth Boutique Guesthouse is 'n spoggerige gastehuis in Ridgeworth, 'n vreedsame woonbuurt in Bellville. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié gastehuis bied privaat, ruim, luukse kamers en ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Eikenbosch

Gemini and Antares bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil buurt in Bellville. Dié Kaapse voorstad is die spilpunt van bedrywighede en is naby die lughawe, gholfbane, wynroetes, ontspanningsgeriewe en winkelsent...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Eikenbosch

3 On Nebraska is op die eienaar se perseel in Stellenridge, Bellville geleë. Die eiendom is naby verskeie besienswaardighede in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkame...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Eikenbosch

108 on Lincoln is 'n selfsorgwoonstel in Selborne, langs Welgemoed in Bellville. Die verblyf is ideaal vir 'n vakansie- of 'n sakereisiger. Die woonstel is op die eienaars se perseel, maar heeltemal afgesonder. Di...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Eikenbosch

Keret Akkommodasie is in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dis sentraal geleë tussen besienswaardighede en geriewe in die Waterfront, Tafelberg, Durbanville, Bellville, Stellenbosch en Kaapstad Internasionale ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Eikenbosch

5 On Sauvignon is 'n selfsorgwoonstel in die luukse woonbuurt Oude West Hof in Bellville. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en in die badkamer is daar 'n ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Eikenbosch

Tyger Waterfront Luuks en Sentraal is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die gewilde waterfront-kompleks Tyger Falls in Durbanville. Die area spog met uitstekende restaurante, winkelsentrums en 'n wêreldklas-wyn...

10% af Aanbod!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Eikenbosch

Blomvlei Tuinwoonstel is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel en is in 'n rustige area in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit is perfek vir 'n klein gesin wat op soek is na gemaklik...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za