4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - R43, Cranefields Oak Lane Equestrian Farm, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Casa Aurelia is 'n bekoorlike kothuis geleë op Cranefields Oak Lane Equestrian Farm in Villiersdorp. Dit bied gaste ruim en gemaklike selfsorg-akkommodasie met asemrowende berguitsigte, toegang tot eindelose bergfietsroetes en die opsie om perdry-ervarings te reël.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en het en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.
Hierdie area maak oop na 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkering op die perseel is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jani Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R43, Cranefields Oak Lane Equestrian Farm, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Aurelia het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R43, Cranefields Oak Lane Equestrian Farm, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang