+25

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Suzie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Skoon, netjies en gerieflik. Gasvrye eienaars. Voorwaar 'n "Blessed House". Ons het heerlik gebly by Casa Beato. "Casa Beato" beteken nie verniet "Blessed House" of "Happy Home", nie. Dit is presies hoe lekker bederf ons gevoel het. Dit is skoon, netjies en gerieflik. Alles wat mens benodig en nog meer. Die eienaars is opreg, vriendelik en behulpsaam - hartsmense. Ons sal vorentoe vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Clean, comfortable and well appointed. Well received by the hosts. Very well appointed. Peaceful, clean and the extras were great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
We are grateful that you were satisfied with your stay at Casa Beato. Thank you for your review.

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie mooi en lekker rustig. Casa Beato is 'n baie mooi en rustige plekkie met alles wat mens kan benodig. Sal vir seker weer hier oor slaap. Roelf, die gasheer, was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Ek is baie bly julle is tevrede met jul verblyf gewees. Ek hoop ons sien julle weer.

Mauritz V
1 nag
5.0
Nov 2025

Perfect. Excellent. Truly a good place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
So glad you enjoyed your stay. We hope to see you again one day.

Deon V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Uit die veld geslaan met die persoonlike aandag. Het die ekstra myl geloop. Die vars gebakte brood met aankoms was die persoonlike touch. Ek beveel met sterkte aan die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Ons is so bly jy het lekker gebly, Deon. Ons hoop dit gaan sommer goed op die plaas.

Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great. Great, dankie, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Dankie vir die terugvoer. Dis altyd goed om te weet as gaste lekker gebly het.

Christine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, gerieflik, oulike gasheer en gasvrou. Fantasties! Sal dit in die toekoms weer gebruik. Baie sentraal vir ons behoeftes wanneer ons Pretoria besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle was tevrede met alles.

Zelda B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Beste diens ooit om nie eers van die vriendelike ontvangs en bederfies te praat. Vir seker - een van die mooiste plekke waar ek al gebly het. Beste diens ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Zelda. Dit beteken vir ons as gasheer en gasvrou so baie as ons sien hoe gelukkig die gaste is wat by ons bly/oorslaap. Daarom die bederfies. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Rene B
1 nag
5.0
Aug 2025

10/10. Skoon. Rustig en stil. Die plekkie was 10/10. Die plek het alles wat jy nodig het. Amazing verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Rene. Baie dankie vir die mooi review. Ons is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet. Ons hoop ons sien jou gou weer.

Sj D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Goeie ligging vir wat ons nodig gehad het. Ongelooflik netjies. Vars gebakte brood was so spesiaal. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Baie dankie vir die mooi terugvoer vir julle verblyf by Casa Beato. Groete, Malie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Malie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R1 110
10 % AF
R 1 110 R 999
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 110
10 % AF
R 1 110 R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 110
10 % AF
R 1 110 R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek

738 Bendor Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03c82f435112d15456cd97b8f9022fc61aadc53f7501427e5e9a0d3f60cf7718b6c8142048aae378a33f746c68913bbd5c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 110 nouVanaf R999 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 738 Bendor Street Elardus Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.841892812695 28.272102771793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang