+25

Casa Beato

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 738 Bendor Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Beato is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Elardus Park, Pretoria-Oos. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gemaklike tuisbasis tydens hul besoek, vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en een kind van nie ouer as 2 jaar nie. Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n kampeerbedjie. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stromingsdienste. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n buite-sitarea geniet, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Oliver Tambo-lughawe 38,4 km vanaf Casa Beato en Lanseria Internasionale Lughawe ongeveer 51 km weg. Besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in die Rietvlei Natuurreservaat, Wingate Park Country Club, Moreleta Kloof Natuurpark en Wolwespruit Fiets- en Roetepark.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mauritz V
5.0
Perfect. Excellent. Truly a good place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Deon V
Besigheidsreis
5.0
Uit die veld geslaan met die persoonlike aandag. Het die ekstra myl geloop. Die vars gebakte brood met aankoms was die persoonlike touch. Ek beveel me...
Sien meer
Nov 2025
Nico S
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great, dankie, lekker gebly.
Sep 2025
Christine B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gerieflik, oulike gasheer en gasvrou. Fantasties! Sal dit in die toekoms weer gebruik. Baie sentraal vir ons behoeftes wanneer ons Pretoria b...
Sien meer
Sep 2025
Zelda B
Besigheidsreis
5.0
Beste diens ooit om nie eers van die vriendelike ontvangs en bederfies te praat. Vir seker - een van die mooiste plekke waar ek al gebly het. Beste di...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Malie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 738 Bendor Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Casa Beato het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer-gryprelings
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 738 Bendor Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03c82f435112d15456cd97b8f9022fc61aadc53f7501427e5e9a0d3f60cf7718b6c8142048aae378a33f746c68913bbd5c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 738 Bendor Street Elardus Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.841892812695 28.272102771793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang