Casa Da Praia
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kiewietstraat 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R4 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Casa Da Praia is 'n troeteldier-vriendelike selfsorghuis op die strand in Paternoster en het 'n see-uitsig.
Die huis is ten volle toegerus, gerieflik en het 'n Boheemse styl. Hier kan gaste kreatief wees, 'n boek skryf of sommer net ontspan. Die huis maak ook gebruik van sonkrag en word selde belemmer deur kragonderbrekings.
Die huis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer lei na die swembad en die tuin en spog met 'n see-uitsig vanuit die bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 met stoele. Die sitarea het gemaklike banke wat slaapplek aan 2 kinders bied, 'n TV met Netflix en DStv en 'n ingeboude binnebraai. Dié area lei na 'n onderdakstoep met meubels en 'n ingeboude braai. Honde word toegelaat teen 'n ekstra fooi.
Daar is ook 'n dek en plonspoel, asook 'n oulike tuintjie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Toni Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kiewietstraat 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Da Praia het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kiewietstraat 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang