+49
Selfsorg in Phalaborwa

Casa Leitao Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Kabelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Very enjoyable. I enjoyed each and every moment I had. The place was quiet and peaceful, easy to access shops, and their staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inga C
1 nag
5.0
Des 2025

Goed. Ons was 'n groep van 9 wat almal lekker geslaap het en ons voertuie en boot was veilig agter geslote hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Good day Inga, thank you for staying at Casa Leitao Lodge. I hope you enjoyed the rest of your journey. It was a pleasure to host you and your travel companions. We hope to see you again when you are in our area.

Johann C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies en voldoende. Goeie waarde vir geld verblyf vir die reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Hi Johann, thank you for trusting us with your accommodation needs. It was an absolute pleasure to host you.

Welma V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lekker! Baie lekker, ruim kamer. Groot yskas met vrieshok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Hi Welma, thank you for trusting us with your accommodation needs. We are grateful for your support.

Raymond R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Bakgat. Baie lekker oorgeslaap in 'n veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Hi Raymond, thank you for staying at Casa Leitao Lodge. It was a pleasure hosting you. We hope to see you again when you are in town.

Aj M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Des 2025

Purpose fit. Lekker, rustig en stil. Ek het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Hi Aj M, thank you for your honesty, and we are pleased to hear that you enjoyed your stay. We hope to see you again soon. Thank you for choosing Casa Leitao Lodge.

Alison W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

We were happy it was good. I think we were the only ones there, but it seemed relatively new, so it was very clean. The bed and linen were superb. No hooks in the bathroom, so no place to put your towels. But it was ideal for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Good day Alison, thank you for choosing to stay at Casa Leitao Lodge. We appreciate your business and thank you for taking the time to leave this blissful review. We look forward to seeing you again when you are in Phalaborwa.

Hannelie J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Tevrede. Beste beddens nog ooit by vakansieverblyf. Diens was uitstekend. Ligging ideaal as jy oppad is wildtuin toe. Sitkamerbanke nodig 'n skoonmaak of vervang dit; ten spyte daarvan het ons heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Good day, Hannelie. Thank you for trusting us with your accommodation needs. It was a pleasure to host you and your family. We hope you enjoyed the rest of your journey.

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Gerieflik en goeie ligging. Verblyf is baie gemaklik en groot. Vriendelike en professionele diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Hi Jacques, thank you for trusting us with your accommodation needs. It was a pleasure to host you.

Chris H
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Gerieflik en bekostigbaar. Buiten dat die verblyf gerieflik, skoon en netjies was, is Casa Leitao baie naby aan die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin geleë. Ons het beide aande, met ons aankoms en verlaat van die park, daar oorgebly en myself, Vrou-lief, Oupa, Ouma en Boeta (8) het almal met 'n glimlag die volgende oggend ontwaak. Maak wel seker dat daar genoeg handdoeke in die eenheid is voor iemand besluit om te gaan stort. Die WiFi is nie van die beste nie, en daar is soms wat dit jou in die steek laat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Good day, Chris, thank you so much for booking with us. It was an absolute pleasure to host you and your family. We hope you enjoyed your trip into the park.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Soetdoring Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA445ec0576452d16a8beeb89bf75f2a6aaccafa059a076d0c5b29fb55e43ad6d8703ae1d26d54a131c9849abb58f60052ec2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 1 Soetdoring Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.946351929498 31.149910186508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang