+49
Selfsorg in Phalaborwa

Casa Leitao Lodge

  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Soetdoring Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Casa Leitao Lodge is net 5 minute vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en is ideaal vir diegene wat graag die wildtuin wil besoek. Dié lodge bied gerieflike verblyf in standaard kamers, luukse suites, gesinskamers en selfsorgwoonstelle.

Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n badkamer met 'n stort, waaier en kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die lodge bied ook WiFi, 24 uur-sekuriteit, parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.

Casa Leitao Lodge is net 'n entjie vanaf Spar en sowat 3 km vanaf Hans Merensky Gholfklub. Phalaborwa Lughawe is sowat 1,9 km daarvandaan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Kabelo M
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable. I enjoyed each and every moment I had. The place was quiet and peaceful, easy to access shops, and their staff were ver...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Inga C
5.0
Goed. Ons was 'n groep van 9 wat almal lekker geslaap het en ons voertuie en boot was veilig agter geslote hek.
Des 2025
Johann C
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en voldoende. Goeie waarde vir geld verblyf vir die reisiger.
Jul 2025
Welma V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker! Baie lekker, ruim kamer. Groot yskas met vrieshok.
Jun 2025
Raymond R
Saam met lewensmaat
5.0
Bakgat. Baie lekker oorgeslaap in 'n veilige plek.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Soetdoring Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Casa Leitao Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Soetdoring Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA445ec0576452d16a8beeb89bf75f2a6aaccafa059a076d0c5b29fb55e43ad6d8703ae1d26d54a131c9849abb58f60052ec2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 1 Soetdoring Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.946351929498 31.149910186508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang