+26

Mia Casa al Mare

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Sixth Avenue, Shelley Point, St. Helena, 7382, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Mia Casa al Mare is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n stil area van St. Helenabaai. Die eiendom is tussen die Shelly Point Gholfbaan en die eindelose uitsigte oor die Atlantiese Oseaan geleë en is ideaal vir 'n wegbreek met vriende of 'n gesin.

Die huis bied slaapplek vir tot 8 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Hierdie kamer bied 'n privaat balkon met asemrowende uitsigte. 'n Tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak, met 'n derde slaapkamer wat ingerig is met 2 enkelbeddens en 2 matrasse slegs vir kinders. 'n Vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die ruim sitkamer is gemaklik ingerig, gevul met oorgenoeg natuurlike lig en bied 'n slim-TV en gratis WiFi vir gaste se vermaak. 'n Kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër word voorsien vir ekstra gerief.

Gaste kan 'n binnenshuise kaggel sowel as 'n buitebraai-area geniet. Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels, restaurante, strande en 'n gholfbaan. Met gratis veilige parkering, 24-uur-sekuriteit, beurtkrag-voorsienings en 'n skouspelagtige tuinarea, kan gaste 'n rustige en veilige verblyf geniet.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 103 Sixth Avenue, Shelley Point, St. Helena, 7382, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Sixth Avenue, Shelley Point, St. Helena, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA869a9c3d45733c7f7632c0277a438e9a68954e3af6c35e09d9ca7e18bcfd39c80842742b7be6c1b90e2752935e39314d6f3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 10) 103 Sixth Avenue Shelley Point 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.709366158776 17.970649157672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang