Casa Myla
5 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - 2 Kuiseb Street, Eros, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Casa Myla bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf in die hartjie van Windhoek, ideaal vir sakereisigers, afstandwerkers of gaste wat 'n rustige langtermyn-toevlugsoord soek. Gerieflik geleë naby gewilde restaurante soos Joe's Beerhouse, Kubata, Roof of Africa en Hotel Thule, sowel as 'n winkelsentrum, apteek en privaat hospitale, verseker hierdie selfsorgwoonstel maklike toegang tot alles wat jy nodig het.
Die stylvolle woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes, 2 kinders en 1 baba. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Twee kinders kan op die rusbank in die leefarea gehuisves word.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en wasmasjien in. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV met Netflix en Showmax, en gratis onbeperkte WiFi.
Veilige parkering word voorsien. Gaste het ook toegang tot 'n privaat binnenshuise swembad wat vyf minute van die eiendom af geleë is, wat vooraf bespreek kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Kuiseb Street, Eros, Windhoek, Khomas
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Kuiseb Street, Eros, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang