Casa Papale - San Remo
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 Fisherman's Bend, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Casa Papale - San Remo is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met onbelemmerde see-uitsigte in Llandudno. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en 'n TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n balkon met meubels en 'n see-uitsig, asook 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Die verblyf is 5,4 km vanaf Houtbaai waar gaste winkels, restaurante en wynplase kan verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 41 Fisherman's Bend, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Fisherman's Bend, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang