2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Kolonel Gerard Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Casa Santana is in Dan Pienaar, Bloemfontein, die hoofstad en grootste stad in die Vrystaat. Dit is die ideale plek vir enkel- of sakereisigers en paartjies.
Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en die kombuis is met 'n yskassie, ketel, induksieplaat, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea kan ook as 'n werkstasie dien en daar is gratis WiFi. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe.
Daar is veilige, skaduparkeerplek vir 1 voertuig agter 'n motorhek. Die eenheid is naby restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Kolonel Gerard Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Casa Santana het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Kolonel Gerard Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang