Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Waterkloof Ridge

CasaMaria

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Sandra K
Kort verblyf
3.8
Des 2025

Verblyf was effe teleurstellend. Stephen, die helper was werklik gretig om te help. Maar daar was geen toiletpapier, koffie of tee, skottelgoedseep of kombuislappies en vadoeke beskikbaar nie. Geen afdroograkkie vir nat skottelgoed nie. Een lou stort en twee koue storte gehad. Moes verskeie kere vra vir die WiFi wagwoord. WiFi opvangs was egter nutteloos. Die geen toiletpapier was egter 'n groot verleentheid en ek het redelik laat aand tuis gekom en dit toe eers besef. Parkering was ook baie knap en moeilik om uit te ry. CasaMaria is egter ruim en goed geleë en veilig.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

256 Aquila Avenue, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad1d90e6bb9dad2552e9287f7ccfad8502d4c100ba559f7d2bf4585ab1b880cbade29a43f843c48d764e1f579ef86c741a2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 256 Aquila Avenue Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.800461665561 28.239503921495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang