2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Sarel Cilliers Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Casita Inez is 'n bekoorlike kothuis in Riebeek-Kasteel wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Die kothuis is op die oewer van 'n dam met 'n lieflike uitsig oor die wingerd en op die berg. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in die platteland.
Hierdie eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababedjie is op versoek beskikbaar. Die badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, koffiemasjien, ketel en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, kaggel en 'n TV. Daar is 'n stoep waar gaste lekker kan ontspan en voëlkyk. Braaigeriewe is beskikbaar.
Die kothuis is naby plaaslike winkels, restaurante, koffiewinkels en besienswaardighede in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Isolde Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10 Sarel Cilliers Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Gaste dink Casita Inez het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Sarel Cilliers Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang