Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (42)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Riebeek-Kasteel

4.6 / 5  
volgens 237 resensies
Lees regte resensies van Riebeek-Kasteel van 237 geverifieerde gaste.
Indien jy Riebeek-Kasteel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Riebeek-Kasteel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riebeek-Kasteel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riebeek-Kasteel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riebeek-Kasteel Akkommodasie

42 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Weeksdae!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermon, Riebeek-Kasteel

Klein Eikeboom bied selfsorgverblyf op 'n rustige stoetery naby Hermon net 10 km van Riebeek-Kasteel af. Die plaas is in 'n rustige omgewing geleë en spog met manjifieke uitsigte op die berge. Klein Eikeboom het ...

20% af Naweke!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeek-Kasteel

La Montagne Guesthouse is in die hartjie van Riebeek-Kasteel geleë, so besoekers kan maklik die dorp verken. Daar is verskeie uitstekende restaurante en interessante winkels wat binne loopafstand van La Montagne af...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Old Oak Manor is 'n gastehuis in die hartjie van Riebeek-Kasteel in die luisterryke Swartland. Die gebou self is een van die oudste huise in die omgewing, dit is in 1860 gebou. Die gastehuis is vernoem na een van di...

Vanaf
R2 090
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

Blaauw Self-catering Cottage, met sy industriële ontwerp en klein water- en energieverbruik, is ideaal vir moderne, oordeelkundige reisigers. Dit is in 'n stil deel van die bekoorlike Riebeek-Kasteel geleë. Dié d...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Wes, Riebeek-Kasteel

Merindol Manor is 'n luukse gastehuis in Riebeek-Wes en dit is een van die oudste huise in die vallei. Die huis is deur die vorige eienaars opgeknap en die netjiese tuine is deur 'n plaaslike kwekery ontwerp. Die g...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

African Dream is 'n selfsorghuis wat in Riebeek-Kasteel geleë is en pragtige uitsigte op Kasteelberg en die nabygeleë wingerde bied. Riebeek-Kasteel is een van die oudste dorpies in Suid-Afrika en is sowat 80 km n...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Anna Katarina is in 'n stil straat in Riebeek-Kasteel geleë met uitsigte oor die Riebeekvallei. Anna Katarina is net 400 m van die middedorp met verskeie restaurante, winkels en kunsgalerye af. Besienswaardighede ...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Absolute Castillo bied gastekamers in die historiese dorp Riebeek-Kasteel. Die dorp se kombinasie van gemak, ligging en bekoring met die verskeidenheid galerye, restaurante, koffiewinkels en wynplase sal verseker da...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Wes, Riebeek-Kasteel

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility bied gerieflike verblyf in Riebeek-Wes. Die naam "Keerweder" is 'n ou Afrikaans-Hollandse term en verwys na 'n plek waarheen 'n mens die heeltyd wil terugkeer. D...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Wes, Riebeek-Kasteel

Dennehof Cottage and Suite is selfsorg-eenhede, langsaan die hoofhuis op die eienaar se perseel, in Riebeeck-Wes. Dit is ideaal vir 'n professionele individu of 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf na aa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Riebeek-Kasteel akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za