+140

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Bianca E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Beautiful place, friendly service! Wonderful stay overall. My husband and I booked into Castle Home for his birthday in February. We had a wonderful time. The owners are very friendly and super helpful! Our room was exactly as shown in the photos and everything was neat and clean. Breakfast was delicious! We loved staying here and it was well worth the money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fun stay. Very cosy and chilled, and the breakfast was really tasty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful and relaxing. Our stay was wonderful and relaxing, the owner and manager are friendly and accommodating. The jacuzzi was lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tahiyya H
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2026

Beautiful house. Customer service I gave 2 stars because I had a crazy busy day, my devices were all dead and I had to wait an hour outside the gate to get entry to the property on a hot and very tiring day of travelling, business meetings and running around. It's a really lovely place and the original owner and builder had a phenomenal dream, vision and expertise to build this absolutely spectacular home. It really does have a wow factor. I unfortunately couldn't watch a bit of TV while I worked till late at night because the homeowner and his family who obviously also live there have their profiles on Netflix (which was the only thing I could get into) and I did not want to mess with anyone's profile because that would just be wrong. They must maybe have a guest profile on the TV. It is important to note that the Tower room's bathroom is up a beautiful flight of stairs to the top of the tower which might not be great for everyone but the view up there is stunning. The fancy gadget shower and jacuzzi is perhaps a bit high-grade for me to operate with all the jets, buttons and contraptions. Maybe add a little dustbin in the bathroom? The furniture and décor in the house is breathtaking. Well done on that, but not so much the waiting time to get in. The doggies were my absolute favourite. made a lovely breakfast, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandy H
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2026

Een uur gewag by die hek, spa bad buite werking. Glad nie, spa bad buite werking, honde fesus op grasperk, sigaret stompies op die plaveisel, sigaret stompie agter die bedkopstuk.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Hugo
Castle Home
Vals, spa bath werk 100% en mense was net die dag na julle ingeboek en alles het 100% gewerk. Die stompies kan van gaste op die betrokke dag gewees het, wat dadelik skoongemaak word. Ons kyk in op die ander punt om te verhoed in die toekoms. Met van die hoogste reviews en average van 8.5 uit 10, is dit duidelik dan 260 ander gaste op verskeie bespreekings platforms nie dieselfde ervaring gehad het nie.

Dewald V
1 nag
5.0
Aug 2025

Gemaklik en baie mooi. Waarde vir geld, ruim kamers en skoon en netjies. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hugo
Castle Home
Baie dankie!

Eugene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Was regtig 'n pragtige plekkie om oor te slaap. Pragtige plek om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hugo
Castle Home
Baie dankie!

Jenny D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie aangenaam, vriendelik. Was 'n rustige atmosfeer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hugo
Castle Home
Baie dankie!

Leon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absolute gem. Top klas verblyf. Ons het dadelik baie tuis gevoel. Ek sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hugo
Castle Home
Baie dankie!

Ursula M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Uitstekend! Baie lekker gebly. Skoon, netjiese verblyf en veilige area. Gasheer was baie tegemoetkomend en besorg. Sal definitief weer van hulle gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hugo
Castle Home
Baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hugo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 250
10 % AF
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
10 % AF
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
10 % AF
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense
Bespreek

125 Stymie Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f6b899a733f91bf0bd2a12317af1b43343c2bb30b4b39bb9e14fe24cb6e5c7c94d137d5888d17bd478635e1396c4b509e50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 125 Stymie Avenue Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8322584 28.1607013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang