Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (4)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Clubview

4.1 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Clubview van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Clubview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clubview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clubview akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clubview Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clubview Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 320
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clubview

Kleinkaap Boutique Hotel is in Clubview, Centurion, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon en inheemse tuine. Kleinkaap Boutique Hotel bied 'n rustige atmosfeer waar gaste kan ontsnap. Die hotel bied luukse kamers...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R560
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Clubview

Cosy Inn is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel 3 km van die Netcare Unitas Hospitaal af. Die eenheid is langs die eienaar se huis in 'n stil boomryke straat in Clubview, Centurion en het 'n privaat ingang. Dit...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clubview

Ons gewilde en goed ingerigte gastehuis is oorspronklik in 1953 in Clubview, Centurion, gebou. Dié oase van rus en vrede lê dus in die middel van al die aksie van die stad. Ons gaste kan oornag in een van 5 ruim...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Clubview

Annex Overnight Stay is in Centurion in Gauteng geleë. Dit is tussen Pretoria en Midrand. Centurion is bes bekend vir sy mall, een van die grootste winkelsentrums in Suid-Afrika. Dis die ideale verblyf vir gaste op...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Villa Rosa, Clubview

Clubview Guest House bied aan gaste ’n ware huislike gevoel in ruim en gemaklike selfsorg-eenhede en hoogsaanbevele kamers. Clubview Guest House is in die stil voorstad Clubview-Oos in Centurion. Die geriewe, dien...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clubview

Cosy Clubview is in Clubview, Centurion en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of familiebesoekers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, besighede, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid het...

Vanaf
R1 018
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clubview

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by A Lala Lodge wat die ideale akkommodasie bied vir professionele reisigers. Ons ligging maak die lodge maklik bereikbaar, nie net in Centurion nie maar ook vanaf Pretoria en Mid...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Lodge in Clubview

The Royal Prime Guest Lodge is 'n weggesteekte skat in die stil en rustige buurt Clubview Centurion in Pretoria. Die instansie is 'n paar kilometer vanaf 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en wildkykgelee...

Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clubview

J' Cups Guest House is gerieflik in Centurion geleë en sal jou so tuis laat voel soos by jou eie huis. Ons het die perfekte balans tussen stadslewe en 'n toevlugsoord gevind. Ons is net 'n paar kilometer van die ho...

Vanaf
R1 890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clubview

Die Leriba Hotel is op 12 hektaar inheemse woud aan die oewer van die Hennopsrivier in Centurion geleë. Dis strategies geleë en kan maklik bereik word van Pretoria en Johannesburg af. Die verblyf word aangebied i...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clubview

The Wild Olive Guest House bied gastekamers in Centurion. Die gastehuis is naby 'n winkelsentrum, restaurante en ander geriewe in die area. The Wild Olive Guest House beskik oor 15 kamers wat individueel versier is...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Clubview

Bloemhoek B&B bied gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid aan 'n ieder en elk wat ons besoek, hetsy sakereisigers en vakansiegangers. Ons B&B is geleë in 'n stil area met maklike toegang tot die N1-snelweg...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Clubview

Elands Pride is 'n kenmerkende plek van kalmte en harmonie wat in die rustige woonbuurt van Centurion geleë is, die groot hoofweë is maklik bekombaar, goeie restaurante, Supersport Park stadion, nuwe Gautrain stas...

Vanaf
R729
per nag, vir 2 mense
B&B in Clubview

Khayas and Castles Centurion is in die veilige en rustige Clubview-woonbuurt in Centurion tussen Pretoria en Johannesburg geleë. Khayas and Castles Centurion bied pakkette vir konferensies, funksies, promosies, voo...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Clubview

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hennopspark, Centurion

Wilger Gastehuis is in Hennopspark, 'n voorstad van Centurion, geleë. Dit is tussen Pretoria en Midrand en die gastehuis bied slaapplek vir 17 gaste en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Verblyf word...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Eldoraigne, Centurion

InnJoy is ontwerp en gegradeer as 'n 4-ster-boetiekhotel. Ons is gerieflik geleë in Centurion en na aan die industriële- en sakedistrik. Van ons af het gaste maklike toegang tot die hoofweë, 3 lughawens, Superspo...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Villa Rosa, Centurion

Tuishuis Home Lodge is 'n luukse gastehuis met konferensiegeriewe in Centurion wat naby die N14 tussen Pretoria en Johannesburg geleë is. Dié lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en bied rustigheid...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Tampara Park

Rosenthal Guest House bied topgehalte gasvryheid wat wêreldklas verblyf vir alle markte en kulture insluit. Ons bied nederige verblyf naby hoofsnelweë en die middestad, asook winkels, restaurante, kerke en ontspan...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tampara Park, Bronberrick

Villa Xanelle Boutique Guest House is in die stil voorstad, Eldoraigne in Centurion, slegs 15 km van Pretoria en Johannesburg af. Hierdie boetiek-gastehuis is die ideale stopplek vir sakemense wat moet herlaai na 'n...

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Genestel in Pretoria se welige, skilderagtige voorstad van Eldoraigne, Centurion, verwelkom La Gratitude Gastehuis jou die rustigheid en hartlikheid. Verblyf word gebied in unieke, private kamers met en suite-badka...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Clubview akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za