Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21

8 gaste

4 slaapkamers

6 beds

4 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Dierama Lane, Cathkin Park, Champagne Valley, Winterton, Central Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Cathkin Haven is geleë op 'n veilige landgoed in die Champagne-vallei van die Drakensberge. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gemaklike en rustige wegbreek weg van die stad.

Die moderne huis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers, waarvan 3 en suite-badkamers met baddens en storte het. Twee slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en yskas-vrieskas. Die oopplan-leefarea sluit 'n platskerm-TV, kaggel en 'n skuifdeur in wat oopmaak na 'n patio met gemaklike meubels, 'n ingeboude braai en uitsigte oor Champagne-kasteel en Cathkin-piek.

Die huis word skoongemaak voor aankoms en na vertrek. Daaglikse skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste. Die motorhuis bevat 'n wasmasjien en tuimeldroër, en daar is hangplek in 'n klein buitekamer naby die kombuis. Die motorhuis bied plek vir 2 voertuie en het 'n skuifdeur wat na die vooringang lei. Draagbare braaitoerusting word voorsien.

’n Omsetter verskaf krag aan die TV en Wi-Fi tydens beurtkrag. Spesiale plafonligte is in elke kamer geïnstalleer, en beurtkrag-gloeilampe is in die slaapkamerlampe beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marisca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6 Dierama Lane, Cathkin Park, Champagne Valley, Winterton, Central Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cathkin Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

6 Dierama Lane, Cathkin Park, Champagne Valley, Winterton, Central Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0NmQ0NzYzLWU2ODctNDMxNC05ZDBiLTQ5YTgzZjEzNWM3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 29 5 1 5 6 Dierama Lane Cathkin Park, Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.029413926052 29.468078613281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang