2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Ficus Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
C'de Vue is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in die Heldervue-area van Somerset-Wes. Die ligging is naby verskeie winkels, restaurante, kroeë, wynlandgoedere en Strand se strand.
Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Ficus Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink C'de Vue het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Ficus Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang