Central 4U

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Suzel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

10/10 – Uitstekende verblyf! Ons het by Central4U in Vishoek gebly en dit was regtig puik akkommodasie – definitief waarde vir geld. Die plek is skoon, netjies en perfek versorg. Die dekor is pragtig, die beddens baie gemaklik, en elke klein detail is tot in die fynste beplan. Die ligging is fantasties, met ’n uitsig wat jou asem wegslaan. Ons het baie veilig gevoel en die omgewing is rustig en ideaal vir ’n wegbreek. Die eienaar van die huis is wonderlik – vriendelik, behulpsaam en regtig ingestel op gaste se gemak. Alles was regtig net top van begin tot einde. ’n 10 uit 10 ervaring. Ons sal beslis weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Central 4U
Baie dankie, Suzel, So bly julle het verblyf geniet!

Minky D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Heerlik, rustig en gerieflik naby aan die strand. Ons het heerlik by Lucia gebly. Wonderlike gasvrou en heer. Ons plekkie was pragtig, netjies en presies soos op die foto's. Baie naby aan die strand, sal beslis weer by hulle tuis gaan. Ek beveel dit 100% aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic accommodation. Our hosts were absolutely fantastic. Very helpful and informative regarding the accommodation. Would stay nowhere else if in that area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Central 4U
Thank you, Paul. I appreciate your confidence in Central4u.

Eureka V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Gasvrye, behulpsame eienaars. Plek netjies. Parkering baie veilig. Kry wat hulle sê. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Kostes baie billik. Dankie vir die lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Central 4U
Dankie, julle het verblyf geniet.

Wernher P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Aangenaam. Alles wat jy nodig het, was daar. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Central 4U
Bly julle was gerieflik. Dankie.

Beulah S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Clean, central, and welcoming. Lovely clean place, perfect location and the sweetest hosts. Everything went smoothly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Genotvolle verblyf. Vriendelike ontvangs en die skoonste verblyf ek al ooit gehad het. Sal definitief weer gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geney G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wonderful host. Excellent in every way. Great. See rating for stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Central 4U
Thank you. Appreciated.

Chanelle Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

It was the ideal breakaway. Ideal location as I could walk to amenities within 5 minutes and a maximum of 10 minutes for those further away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Die ontvangs, die hulp en ondersteuning, wonderlike gasvryheid was absoluut puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Central 4U
Dankie Kobus Dit was 'n plesier om u hier te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Central Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1NDZjYTU4LTY1ZGQtNGJmOS04ODE1LTk5NTJkZWFlZWI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 128 5 1 5 4 Central Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.137389 18.43025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang